Recipes With Course: Ontbyt
Spek en Bone Ontbytpan
Als in een lekkerte onbyt pan 6 tot 8 snye brood 1 pakkie swoerdlose spek 1 ui – baie fyn opgekap 4 knoffel huisies- gekneus 8 vieannas – elk in 6 dele opgesny mozarelakaas – gerasper cheddar kaas – gerasper 2 blikke baked beans in tamatiesous 8 eiers – geklits ...
Read moreHaddock en Sampioen Omelet
omelet: – (per persoon) 3 eiers, geklits bietjie melk sout & peper vulsel: 2 gerookte haddock filette handvol fyn gekapte sampioene parmesan kaas kwart koppie, ongeklopte room vars swart gemaalde peper *fyn grasuie of pietersielie vir garneer Maak die gerookte haddock filette saam met sampioene gaar in lekker botter, vlok ...
Read moreEierbrood Omelet
Onbyt…?? lekker verrasing vandag 2 in 1 lekkerte 2 snye brood – liggies gebotter, albei kante 3 eiers knippie borrie knippie rooipeper knippie mostert poeier halwe ui halwe tamatie groen brandrissie fyn opgekap halwe kop kaas – gerasper olie botter sout na smaak witpeper na smaak In ‘n mengbak, gooi ...
Read moreSonskyn-Ontbytpan
…. ek deel graag met julle nog ‘n absoluut treffer… roer en proe self …. 2 kop kaas gerasper 2 kop mozzarella kaas gerasper 2 el botter 1 pakkie sampioene, fyn opgesny klein uitjie – fyn opgekap 1 medium soet rooi rissie in klien blokkies opgekap 2 kop vol opgesnyde ...
Read more‘Brekvis-pie’
1 rol skilferkors deeg 1 pakkie spekvleis, opgesny in stukke en liggies bruin gebraai 1 middelslag ui, rou en fyn gekap 1 soet groenrissie fyn repies gesny 1 pakkie sampioene – opgekap in kwarte en liggies saam spek gebraai 1 kop gladde maaskaas 100 ml room 6 groot eiers 2 ...
Read moreEierbrood Muffins
Ontbyt bederf – 1 dag oue “french loaf” broodjie, in stukke gebreek 2 en 1/2 kop melk 6 groot eiers 1/2 kop strooisuiker 1 tl vanilla essense 1 tl fyn pypkaneel Vir die bo-laag kaneel strubel 1/4 kop yskoue botter 1/4 kop bruinsuiker 1/2 koekmeel 1 tl pypkaneel knypie sout ...
Read moreRooibos Ontbytmuffins
Ontbyt ..?? 500ml koekmeelblom* 3 tl bakpoeier* mespunt sout* 1/2 tl mostert poeier* 3 el botter in blokkies 1 kop rooibos (sterk swart en effens afgekoel) 1 kop kaas 2 groot eiers paprika Maak oond warm voor die tyd 200ºC Berei muffinpanne voor met ‘n kleefvrye middel Sif *meel, bakpoeier, ...
Read moreGesondheids muffins
Jy gaan nodig he: 4 eiers 175 ml olie 500 ml bruinsuiker 1 liter karringmelk 500 ml semels OF All Bran-vlokkies 250 g pitlose rosyne 750 ml meelblom 500 ml volkoringmeel 25 ml koeksoda 5 ml sout Maak nou so: Klop die eiers, olie, suiker en karringmelk baie deeglik saam ...
Read moreGeurige maalvleis met stywepap en sunny side up
…wat van lekker stewige boere ontbyt om die dag af te skop……. eindloos heerlik: 1kg bees maalvleis 1 heel naeltjies 1 lourierblaar 1 kaneelstokkie 1 steranys 2 el asyn mespunt borrie ½ kop appelkoos konfyt 1 tl goeie kerriepoeier ½ kop kookolie 1 klein blikkie tamatiepaste sout 1 groot aartappel ...
Read moreGeurige maalvleis en kaas op roosterbrood
Lus vir ‘n lekker fris ontbyt om die dag mee in te stap Bestanddele – genoeg vir so 6 persone 700g maalvleis 2 el woestersous 1 uie fyn gekap 2 groot tamaties fyn gekap aromat sout en swartpeper na smaak knypie pietersielie en tiemie bietjie suiker paar druppels asyn bietjie ...
Read more