Eierbroodjie, piesang en stroop kebabs

2014-02-05
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

1,415
Related Recipes:
  • Kerrie Bakkies

  • Ham, Sampioen en Eier Bakkies

  • Basiese Wafels

  • Kaas Skons

  • Ingelegde eiers

Ontbyt ??

2-4 snye brood per persoon
sout en peper na smaak
2 eiers geklits met bietjie melk – per broodjie, (2 snye)
bietjie melk
bietjie olie
esdoornstroop – “maple stroop”
piesangs – in skywe gesny
sosatiestokkies

Klits eiers met sout en peper, bietjie melk
Sny Brood in vierkante
Maak pan lekker warm met bietjie olie, doop jou toebroodjies in eiermengsel, en braai soos eierbrood tot mooi goudbruin
Ryg gebakte broodjies met afwisselend piesang tussenin.
Bedien dadelik met stroop

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!