Loader

Hot cross muffin

2014-02-04
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Torrijas

  • Kerrie Bakkies

  • Ham, Sampioen en Eier Bakkies

  • Basiese Wafels

  • Kaas Skons

Die lekkerste ontbyt muffin ooit… !!

(maak 12)
1 kop korente
¾ kop droe cranberries
2 ½ kop self-raising koekmeel
5 tl koeksoda
2 tl pypkaneel
½ tl nutmeg
2/3 kop sunflower olie
1 kop karringmelk
2 eiers
1 kop strooisuiker

versiersel:
½ kop versiersuiker
1 tl suurlemoen sap

*Week droe vrugte in kookwater vir so 10 minutes, dreineer en druk liggies droog
Voorverhit oond 200C, botter 12 gaatjies muffin pan, voer uit met waspapier vierkante uit.

Meng saam al die droe bestandele in lekker groot mengbak.
In aparte bak, klits eiers, olie, karringmelk en strooisuiker saam
Vou eiermengsel versigtig by meelmengsel in, gooi gedroogde geweekte vrugte by. Meng goed.
Deel die deeg eweredig tussen die 12 voorbereide muffin gaatjies.
Bak vir 25 min tot goudbruin.
Laat effe afkoel, voor jy versigtig uithaal en laat afkoel
Meng versiersuiker met suurlemoensap
Voeg net net bietjies warm water by om lekker dik mengsel te maak
Pyp die versiesuiker in kruis oor muffins deur mengsel in plastieksakkie te sit, en een punt af te knip.

Recipe Type: Tags: , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!