Loader

Woeps Waps Gereg

2013-10-08
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

2,096
Related Recipes:
  • Kerrie Bakkies

  • Ham, Sampioen en Eier Bakkies

  • Basiese Wafels

  • Kaas Skons

  • Ingelegde eiers

Dis woeps waps vinnig , min skottelgoed .. 🙂 en heerlik vir enige middagete of ligte aandete…..ag en sommer vir ontbyt ook..!!

10 snye brood
botter of margarien
marmite
6 groot eiers
1/2 liter melk
sout en peper na smaak
tee/l mosterdpoeier
knippie cayene peper (rooi peper)
3 medium tamaties – skywe gesny
1 medium green pepper in ringe gesny
gerasperde kaas

maak die oond voor die tyd warm by 180c.
smeer al brood met botter en marmite.aan eenkant van die snye
Sny brood in blokkies op
Klits nou eiers, melk en al die speserye goed saam
In ‘n oondpan rangskik die helfte van die brood
maak ‘n lagie gesnyde tamatie en soetrissie op die brood en strooi genoeg kaas bo-oor om mooi te bedek.
Pak nou nog brood, tamatie en soetrissie laag, en gooi melkmengsel bo-oor , sit in yskas vir so 15 minute Sprinkel nou kaas bo-oor en bak ongeveer 35 min tot gestol en goudbruin

*Rhea Fourie via Facebook Boerekos Kookengeniet*

Recipe Type: Tags: , , , ,

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!