Loader

Recipes With Course: Bygeregte

Bloukaas en Peer slaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

2 groot pere 30 ml witwyn asyn 15 ml olie 2,5 ml vars gemaalde swartpeper 1 ml sout slaaiblare 125 ml gekrummelde bloukaas gekapte pekaneute Skil 1 peer, verwyder stronk en sny in blokkies. Plaas die peer en die volgende 4 bestanddele in n voedsel verwerker en meng dit tot ...

Read more

Molshope

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

6 groot aartappels (geskil en in blokke gesny) botter sout peper vars room kaas ( 1 koppie gerasper) Kook aartappels totdat dit reg is om fyn gedruk te word, gooi water uit en voeg botter, sout, peper by en druk dit fyn. Skep lepelsvol in ‘n oond pan. Gooi vars ...

Read more

Gebakte Risotto

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

15 ml botter 1 klein ui, fyn gekap 175 ml ongekookte Arborio rys 1 blikkie hoenderaftreksel 2,5 ml Italiaanse speserye 2 ml swartpeper Voorverhit die oond tot 180 grade. Smelt die botter, voeg die ui by en braai dit vir 2 minute lank. Voeg die rys by en kook dit ...

Read more

Kerrie Hoender Slaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

300 g gaar hoenderborsies, in blokkies gesny ‘n halwe koppie seldery ‘n kwart koppie mayo 30 ml vars suurlemoensap 15 ml kerriepoeier vars gemaalde swartpeper na smaak Meng al die bestanddele baie goed. Plaas dit in n lugdigte houer en hou dit in die yskas vir tenminste 2 ure.

Read more

Groenbone Kasserol

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

1 blikkie sampioenroom sop 125 ml melk 5 ml soya sous 4 x 250 ml gekookte groenbone, in stukkies gesny Peper na smaak 1 blikkie franse uie Voorverhit die oond tot 180 grade. Meng die sop, melk, soya sous en die peper in n oondbak. Roer die bone en die ...

Read more

Tuna en Aspersie slaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

325 ml water 16 aspersies, in stukkies gesny 2 tuna filette 2 ml sout 2 ml peper 125 ml gekapte komkommer 175 ml gekapte tamatie 45 ml rooiwyn asyn Kry die braai reg. Kook water in ‘n pan en voeg die aspersies by. Verminder die hitte en prut die aspersies ...

Read more

Boontjie en mielie slaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

2 x 250 ml mielie pitte 250 ml swart boontjies, afgespoel 2 Jalapeno rissies, fyn gesny n halwe avocado, in blokkies gesny n halwe groen soetrissie, fyn gekap n halwe rooi soetrissie, fyn gekap 30 ml rooi uie, fyn gekap 1 knoffelhuisie, fyn gekap 45 ml wit asyn 75 ml ...

Read more

Tabbouleh

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 koppie bulgar wheat 2 medium tamaties, grof gekap 2 groenuie, fyn gesny 2 x 250 ml vars pietersielie 250 ml vars ment 80 ml vars suurlemoensap 75 ml olyfolie sout na smaak Gooi die bulgar wheat in n bak en bedek dit met water. Week vir 1 uur teen ...

Read more

Kluitjies (Dumplings)

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

250 ml koekmeelblom 10 ml bakpoeier 2 ml sout 15 ml botter 1 eier, geklits 125 ml melk Sif die droë bestanddele saam. Vryf die botter in. Klits die eier en die melk saam en voeg dit by die meelmengsel. Meng dit met ‘n houtlepel totdat dit sag is.Skep lepels ...

Read more

Asbrood

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Bestanddele: 750 ml bruismeel 25- ml witbroodmeel 10 ml bakpoeier 2.5 ml sout 500 ml karringmelk So gemaak: Meng droë bestanddele en maak aan met karringmelk. Druk deeg plat (± 3 cm dik) op ‘n groot stuk aluminiumfoelie. Vou dig toe in foelie maar laat ruimte om te rys. Plaas ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!