Asbrood
2007-02-15- Cuisine: Boerekos Resepte
- Course: Bygeregte
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(4.7 / 5)
3 People rated this recipe
Related Recipes:
Bestanddele:
750 ml bruismeel
25- ml witbroodmeel
10 ml bakpoeier
2.5 ml sout
500 ml karringmelk
So gemaak:
Meng droë bestanddele en maak aan met karringmelk. Druk deeg plat (± 3 cm dik) op ‘n groot stuk aluminiumfoelie. Vou dig toe in foelie maar laat ruimte om te rys. Plaas op half uitgebrande kole en gooi toe met oorblywende kole. Bak ongeveer 45 minute.
Comments (3)
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.
posted by Ozkaner on July 3, 2015
Ons het more (Saterdat 3/07/2015) ‘n braai en ons wil die Ozzies wys hoe daar nou gebraai moet word….
Dankie vir die resep!
posted by dewaldt on November 1, 2016
Wil net seker maak is dit bruisbroodmeel of bruinbroodmeel
posted by Boerekos on November 2, 2016
Hallo Dewladt, dis bruismeel, “self raising flour”