Loader

Recipes With Course: Bygeregte

Panzanella (Italiaanse broodslaai)

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Slaai vir die dag – Panzanella (Italiaanse broodslaai) Dis beslis ‘n maaltyd op sy eie. Dié slaai het ontstaan omdat die Italianers niks in die kombuis weggooi nie Bestanddele • 1 Italiaanse brood • 300 g klein rosa-tamaties • olyfolie • 30 g vars basiliekruid • 1 geel soetrissie ...

Read more

Spek en Mieliebroodjie in n blikkie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

  Bestandele: 250 g spek, gekap 410 g-blik mieliepitte, gedreineer 60 ml pietersielie, gekap 100 ml koekmeel 50 ml suurroom 5 eiers 2.5 ml sout swartpeper na smaak 5 ml bakpoeier Metode: Braai die spek in hulle eie vet in n braaipan tot bros en dreineer dit dan op kombuispapier. ...

Read more

Hoenderslaai met brandewynheuning

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (2.8 / 5)

  Benodighede 4 hoenderfilette,in repies 20 ml mielieblom 25 ml brandewyn 50 ml heuning 5 ml olyfolie 3 tl sesamsaad gemengde slaaiblare vars koljanderblare (opsioneel) rooi geel en groen soetrissie komkommer skyfies avo, geskil en gesny   Metode   Bedek die hoenderrepies met mielieblom.   Verhit die olie in n ...

Read more

Gekarameliseerde uie en Bloukaas Bierbroodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Benodighede 15 ml olyfolie 15 ml botter 2 middelslag-uie, in skyfies gesny 5 ml suiker 915 ml (500 g) bruismeel 340 ml bier 50 ml gerasperde cheddar 100 ml gekrummelde bloukaas 10 ml droe pietersielie 10 ml droe tiemie Verhit die olyfolie en botter oor matige tot lae hitte in ...

Read more

Croissant

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

(lewer 32 croissants) 900 ml koekmeelblom 25 ml bakpoeier 2 ml sout 1 ml rooipeper 125 g botter 500 ml cheddar, gerasper 300 ml melk 1 eiergeel Sif die droe bestanddele saam en vryf die botter met jou vingerpunte in totdat die mengsel soos broodkrummels lyk. Voeg die kaas en ...

Read more

Hoenderslaai met mango en gemmermayonnaise

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

6 hoenderborsie filette 250 ml witwyn 250 ml hoenderaftreksel 2 ml swart peperkorrels 3 lourierblare bossie gemengde kruie 2 selderystingels, gekap 45 ml pietersielie, gekap 3 groot mango’s, geskil en gesny Gemmermayonnaise: 200 ml mayonnaise 200 ml suurroom 1 suurlemoenskil, gerasper 30 ml suurlemoensap 10 ml heuning 1 stukkie gemmerwortel, ...

Read more

Mango, Avokado en shrimp slaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Dis somer en wat is nou lekkerder as ‘n heerlike slaai. 45 ml vars lemmetjiesap 30 ml olie 15 ml suiker 2 groot ferm ryp mangos 175 ml gekapte uie en koljander gemeng 15 ml gemaalde chillie 500g afgedopte, pangebraaide shrimps 2 groot avokados Meng lemmetjiesap, olie, en suiker in ...

Read more

Partytjie Aartappelslaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

250 ml Slaaisous van keuse 125 ml suur room 10 ml sout 2,5 ml dille klein bietjie pepper 6 x 150 ml gekookte aartappels in blokkies gesny 1 komkommer (geskraap) en in repe gesny – moet nie komkommer skil 250 ml gerasperde wortels 15 ml fyn gesnyde (chives) Metode Meng ...

Read more

Knoffel Brood

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 Lang Franse Brood 250 gr margarien 250 gr gerasperde kaas 45 ml vars pietersielie(fyn gekerf) 10 knoffel huisies (fyn gekerf) swart peper Metode 1. Sny die franse brood in snye van 5cm breedte, nie reg deur nie. 2. Meng die res van die bestanddele saam. 3. Smeer al die ...

Read more

Rys Slaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Bestanddele: Koppie rou rys 7.5ml Kerrie poeier 2.5ml Mosterd poeier 5ml Basielie kruid 200ml Mayonaise 10ml Wit Asyn 5ml Worscester sous 20ml Goue stroop Sout en Peper na smaak 1 Medium grote ui 1Groen rissie 1Rooi rissie 1Geel rissie 100g Gouda (opsioneel) Metode: Kook die rys in genoegsame water tot ...

Read more