Tuna en Aspersie slaai
2007-03-15Average Member Rating
(5 / 5)
2 People rated this recipe
1,259Related Recipes:
325 ml water
16 aspersies, in stukkies gesny
2 tuna filette
2 ml sout
2 ml peper
125 ml gekapte komkommer
175 ml gekapte tamatie
45 ml rooiwyn asyn
Kry die braai reg. Kook water in ‘n pan en voeg die aspersies by. Verminder die hitte en prut die aspersies vir 3 minute lank. Dreineer en spoel dit af en plaas dit op kombuis papier. Besprinkel die tuna met sout en peper en braai dit vir ongeveer 4 tot 5 minute lank. Breek die vis in stukkies en voeg die aspersies, komkommer, tamatie en die sous by. Meng dit liggies. Skep op ‘n bed van blaarslaai, stip met kersietamaties