Recipes With Course: Bygeregte
Maklike Roosterkoek
500 g bruismeel340 ml bier5 ml soutolyfolie Metode Meng die bestanddele deeglik en knie. Vorm die roosterkoekies en smeer dit met olyfolie. Rooster dit 20 minute lank oor baie stadige kole. Draai dit gereeld om. Variasie Voeg 5 ml gekapte knoffel, 125 ml gerasperde kaas en n halwe gerasperde ui ...
Read moreAartappel Koekies
Bestandele:2 – 3 Groot Aartappels1 Groot Ui2 EiersKwart koppie Meel3/4 Teel. Sout1/4 Teel. gemaalde Swart Peper2 Eetl. Olie Metode: Skil Aartappels , Maak die Aartappels en Uie fyn met ‘n Proseseerder of Rasper. Gooi die Aartappel mengsel in ‘n groterige Mengbak. Voeg die Eiers, Meel, Sout en peper by en ...
Read moreVars Aspersies
Bestandele: 20 – 30 Vars Groen AspersiesOlie Verkieslik olyf Olie2 Eet lepels Bruinsuiker40 ml Asyn (Balsamic)‘n SuurlemoenSout en peperGerasperde Parmesan Kaas Metode:Verhit olie in ‘n groot pan en plaas Aspersies een vir een in. Braai vir ‘n halfminuut op elke kant. Voeg nou versigtig Die asyn in en dan die ...
Read moreGevulde, gebakte tamaties
middelmatige tamaties200g lewersmeer200g geroomde maaskaas20ml gekapte uisout en peper na smaak Sny die bokant van elke tamatie af en krap die sagte gedeelte van elke tamatie uit. Meng die lewersmeer, tamatiemoes en roomkaassaam. Geur met sout en peper. Vul elke tamatie met lewerworsmengsel. Plaas op `n gesmeerde bakplaat. Bak in ...
Read moreBaba-aartappelslaai met jogurt-suurroomsous
1 kg baba-aartappels, geskrop en gehalveer250 ml suurroom100 ml dik mayonnaise250 ml Griekse jogurt15 ml heelkorrelmosterdvars gemaalde swartpepervars pietersielie, gekapsuiker na smaak Kook aartappels in sou*censored*er tot gaar, maar ferm. Meng res van bestanddele saam en giet oor aartappels. Bedek en hou in yskas tot nodig… *****J
Read moreBoneslaai met koljander en amandel pesto
Boneslaai met Koljander en Amandel-pesto Koljander en Amandel-pesto 2 knoffelhuisies500 ml vars koljanderblare30 ml parmesaan- of pecorino-kaas50 g geblansjeerde amandelssout en vars gemaalde swartpeper na smaak150 ml olyf- of canola-olie Meng die knoffel, koljanderblare, kaas, amandels, sout en peper in ‘n voedselverwerker tot fyn. Voeg die olie geleidelik deur die ...
Read moreLekker Potbrood
Lekker potbrood saam met braaivleis. klaar brooddeeg250 ml room1 pakkie sop (sampioen is baie lekker)bietjie knoffelswartpeperenige ander vars kruiegrasuitjie gekerfpietersieliebasielkruid Meng alles saam en sit in gesmeerde ysterspot. Kan bak in oond, maar die lekkerste as dit op die vuur gedoen word. Sit kole om die pot en bo-op deksel ...
Read moreMaklike Witsous
30ml Botter of Margarine30ml Koekmeelblom1ml Sout200ml Melk´n Knippie Pepper Smelt die botter in ´n kastrol oor lae hitte of oor kookwater.Roer die koekmeelblom, gemeng met sout en pepper, geleidelik by die gesmellte botter tot dit glad is.(gebruik ´n houtlepel)Voeg die melk drupsgewys be en roer deurentyd tot die sous dik ...
Read moreKinder Kulslaai
goed, gesond en lekker. Dit smaak glo kompleet soos mango en een manier om vir klein kinders hul pampoen te laat eet! Rasper gewone boerpampoen grofVoeg ‘n blik pynappelstukke met sap by asook lemoensap (van die 100% soort).Laat staan oornagGesondheid….! *****JP
Read morePAMPOENPOFFERTJIES IN STROOP
(Hierdie resep is baie lekker saam met enige tipe gekookte kos, en braaivleis) Bestanddele:500 ml fyngemaakte pampoen250 ml bruismeel10 ml bakpoeier2 ml soutkookolie15 ml botter325 ml suiker200 ml melk40 ml mielieblom175 ml koue waterkaneel Metode:1. Meng pampoen, bruismeel, bakpoeier, sout en eier deeglik. Skepteelepels in warm kookolie. Braai goudbruin en ...
Read more