Groenbone Kasserol

2007-03-15
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3 / 5)

3 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

1,220
Related Recipes:
  • Suurlemoen en Heuning Karamel Patats

  • Kool en Bully Beef Roerbraai

  • So by my Kool

  • Soet Karamel Patats

  • My “Spur style” Uieringe

1 blikkie sampioenroom sop
125 ml melk
5 ml soya sous
4 x 250 ml gekookte groenbone, in stukkies gesny
Peper na smaak
1 blikkie franse uie

Voorverhit die oond tot 180 grade. Meng die sop, melk, soya sous en die peper in n oondbak. Roer die bone en die helfte van die franse uie by. Bak dit onbedek vir 25 minute lank. Strooi die oorblywende uie bo-oor en bak dit ‘n verdere 5 minute lank.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!