Loader

Recipes With Course: Bygeregte

Avokadopeer Vulsel

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Avokadopeer – Fyn gedruk Mayonaise Sout en Peper na smaak Ui – baie fyn gerasper Meng alles goed saam en gebruik as ‘n vulsel op ‘n toebroodjie

Read more

Eiervulsel vir toebroodjies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

2 Gekookte Eiers – Fyn gedruk Kaas – Baie fyn gerasper Tamatiesous – Baie min Mayonaise Knippie Mosterd Sout Meng alles goed saam en gebruik dit as ‘n vulsel op ‘n toebroodjie

Read more

Sitrus Risotto

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 knoffelhuisie, fyn gekap 2 wortels, geskil en in klein blokkies gesny 1 lemoen, geskil (behou skil) 625 ml groente aftreksel 30 ml olie 62.5 ml lang korrel rys 60 g parmesaan kaas sout en peper na smaak Sny die lemoenskil in dun repies. Bring die aftreksel tot kookpunt en ...

Read more

Aartappel soufflé

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 pakkie smash neutmuskaat 1 eier, geskei parmesaan kaas Maak die smash volgens die aanwysing op die pakkie. Geur met peper en neutmuskaat. Voeg die eiergeel by die smash en meng goed. Klits die eierwit styf en voeg ‘n knippie sout by. Vou die eierwit en die parmesaan kaas by ...

Read more

Kapokaartappels met uie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

3 uie, fyn gekap 60ml botter 15 ml olyfolie 300 g aartappels, geskil 190 ml melk sout peper n knippie neutmuskaat grasuie vir versiering Braai die uie in 30 ml botter en 15 ml olie tot goud bruin terwyl jy dit roer. Kook die aartappels in sout water en dreineer. ...

Read more

Feta en Beetslaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

2 x pakkies vars rocket blare 1 x klein houertjie feta (enige geur) Beet (sag gekook en geskil en afgekoel) 1 x Ceaser slaaisous Metode Gooi Rocket blare in slaaibak Sny feta in blokkies, voeg by blare Sny beet in lekker stukke en voeg by slaai Gooi Slaaisous by so ...

Read more

MAKLIKE MIELIEBROOD

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

500g Bruismeel 1 Blikkie Sweetcorn 1 Blikkie lou water Voorverhit oond 180 Grade Meng alles deeglik saam. Gooi in gesmeerde broodpan. Bak in oond vir 1 uur & 20 min. Toets met toetspen. Wanneer reg smeer met botter en laat afkoel.

Read more

Karamel potbroodjie

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Hierdie broodjie is lekker saam met ‘n stukkie braai vleis en tog te lekker 1 brood deeg (by Spar te koop) 1 koppie karamelsuiker 1 glasie vars room Smeer n plat boom pot (cast iron pot). Maak ewe groot balletjies van deeg en pak in pot al in sirkel vorm. ...

Read more

Eenvoudige Sampioenbroodjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Eetlepel botter 100g Pakkie Sampioene 250ml Room Sout en Peper na smaak 2 Eetlepels mielieblom 250ml Melk 6 Broodrolletjies Nadat die sampioene afgespoel en in skyfies gesny is braai saam met botter tot die water meestal afgekook is. Voeg die room by, asook die sout en peper. Meng die melk ...

Read more

Spinasie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.4 / 5)

2x bosse spinasie goed afgespoel en gesnipper (harde stukke verwyder) 2x uie fyn gekap 1x knoffelhuisie fyn 1x pakkie spek fyn gekap 1x blik tamatie en ui 1x pakkie sampioen sous 2 x eiers 1x pakkie sampioen sop feta kaas chedder kaas braai die uie en knoffel en spek tot ...

Read more