Kerrie Hoender Slaai
2007-04-06Average Member Rating
(5 / 5)
1 People rated this recipe
3,206Related Recipes:
300 g gaar hoenderborsies, in blokkies gesny
‘n halwe koppie seldery
‘n kwart koppie mayo
30 ml vars suurlemoensap
15 ml kerriepoeier
vars gemaalde swartpeper na smaak
Meng al die bestanddele baie goed. Plaas dit in n lugdigte houer en hou dit in die yskas vir tenminste 2 ure.