Molshope

2007-04-12
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.8 / 5)

4.8 5 5
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

5 People rated this recipe

3,769
Related Recipes:
  • Suurlemoen en Heuning Karamel Patats

  • Kool en Bully Beef Roerbraai

  • So by my Kool

  • Soet Karamel Patats

  • My “Spur style” Uieringe

6 groot aartappels (geskil en in blokke gesny)
botter
sout
peper
vars room
kaas ( 1 koppie gerasper)

Kook aartappels totdat dit reg is om fyn gedruk te word, gooi water uit en voeg botter, sout, peper by en druk dit fyn. Skep lepelsvol in ‘n oond pan. Gooi vars room oor en kaas bo oor, sit in oond en laat kaas smelt.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!