Loader

Kluitjies (Dumplings)

2007-03-07
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.7 / 5)

3.7 5 67
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

67 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • Kersfees pennie-poeding

  • Kersfees Doekpoeding

  • Strooperige Koeksisters

250 ml koekmeelblom
10 ml bakpoeier
2 ml sout
15 ml botter
1 eier, geklits
125 ml melk

Sif die droë bestanddele saam. Vryf die botter in. Klits die eier en die melk saam en voeg dit by die meelmengsel. Meng dit met ‘n houtlepel totdat dit sag is.Skep lepels vol op gaar bredie, Maak toe met deksel, Laat prut vir 30 min, Moenie deksel oplig nie !!!! Haal pot van plaat af, laat rus vir 10 min voor jy deksel oplig en opskep.

Heerlik met potjie

Recipe Type: Tags: , , , , , Ingredients:

Comment (1)

  1. posted by Bets Roos on June 3, 2016

    Julle het heerlike resepte! Kry altyd waarna ek soek.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!