Tag: Sous
Sjokolade-koffiesous
Sjokolade-koffiesous375 ml room90 ml gouestroop200 g donker sjokolade, gekap5-10 ml kitskoffiepoeier5 ml kaneelVerhit alles stadig saam oor lae hitte tot glad. Bring tot kookpunt en prut tot die sous dik genoeg is om die agterkant van ‘n lepel te bedek. Laat afkoel tot louwarm. Lewer ongeveer 500 ml sous. Ryk ...
Read moreMosterdsous
2 groot of 3 medium Eiers1 K Suiker3/4 K Asynknippie Sout2 eetl Mosterdpoeier (aangemaak tot ‘n pasta met ‘n bietjie asyn) Klits eiers, suiker, asyn en sout saam. Verhit oor matige hitte tot dik, maar moet nie kook nie. Roer mosterdpoeier-pasta daarby. Laat afkoel en hou in yskas. Heerlik saam ...
Read morePienksous
Daar is dosyne resepte op die internet vir “Spur” se pienk sous, maar die eenvoudige een is ‘n wenner. Probeer gerus, dit sal werklik nooit weer nodig om enige ander resep te probeer nie. 500g Cross & Blackwell Mayonnaise 1 x 385g blik Clover Kondensmelk 1 x 330ml Fanta Orange ...
Read more“Sweet Chillie” Sous
Maklike resep en heerlik ! Bottel en Bêre 2 x 450g blikkie fyn appelkoos konfyt 1 x 450g blik fyn perske konfyt 2 kop kookwater 8 groot uie 10 knoffeltoontjies 15 rooi en groen gemengde brand rissies ½ tl rooi peper (cayenne pepper) 1 el sout 2 kop wit asyn ...
Read moreSmul Beesstert in Sous
1 tot 1,5kg beesstert 2 middelslag uie, in ringe gesny 1 piesang, in skywe gesny 2 lourierblare 60ml bruin asyn 20ml tamatiesous 20ml blatjang 20ml heuning 7ml matige kerriepoeier 7ml sout peper na smaak Was vleis en plaas saam met uie, piesang en lourierblare in ‘n drukkastrol. Meng res van ...
Read morePap en wors
Pap en wors ~ die moderne manier: 1kg boerewors 250ml mieliemeel 625ml water koppie gerasperde Cheddarkaas blikkie tamatie-en-uiesmoor 4 et brandsous Voorverhit die oond tot 180C. Spuit of smeer ‘n ronde oondvaste glasbak Vou daai wors in ‘n sirkel en braai dit in ‘n verhitte pan tot bruin Verwyder van ...
Read moreAartappelslaai met jogurt-suurroomsous
1 kg baba-aartappels, geskrop en gehalveer 250 ml suurroom 100 ml dik mayonnaise 250 ml Griekse of Plain jogurt 15 ml heelkorrelmosterd vars gemaalde swartpeper vars pietersielie, gekap suiker na smaak Kook aartappels in sout tot gaar, maar ferm. Meng res van bestanddele saam en giet oor aartappels. Bedek en ...
Read moreBéchamelsous
Die lekkerste béchamelsous – tuisgemaakte 750 ml volroommelk 90 g botter 90 ml koekmeelblom Sout en swartpeper Verhit melk tot dit begin borrel. Haal van die stoof af Smelt botter in kastrol Sprinkel nou die koekmeelblom oor botter en roer tot mooi egalig en glad Roer nou die warm melk ...
Read moreLouise se Sjokolade en Milo sous
*kan die sousie afwissel en paar pepermint druppels byvoeg vir verandering….geniet…! Jy het nodig: 1 blikkie kondensmelk 2 x Bar-One sjokolades, opgesny in stukkies 100 ml volroommelk 2 el Milo-poeier Gooi melk en milo-poeier saam in kastrol en bring tot kookpunt terwyl jy aanhou roer, voeg kondensmelk by, roer deur, ...
Read moreHein se LEKKA sous
Lekkerder all-round braai sous gaan jy nie kry nie Jy het nodig: 12 x Knoffelhuisies 1 x t/lepel koljander/danja 1 x t/lepel heel naeltjies 1 x t/lepel heel peperkorrels 1/2 t/lepel paprika knippie rooipeper 170 g sout 1/5 x koppie asyn 2 x koppies water 1 x t/lepel heel pimento/green ...
Read more