Loader

Hein se LEKKA sous

2013-09-01
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.7 / 5)

3.7 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Tamatie en Uie Sous vir Pap en Wors

  • Lewer op n stokkie

  • Sjokolade-koffiesous

  • Mosterdsous

  • Perske bedruipmengsel

Lekkerder all-round braai sous gaan jy nie kry nie

Jy het nodig:

12 x Knoffelhuisies
1 x t/lepel koljander/danja
1 x t/lepel heel naeltjies
1 x t/lepel heel peperkorrels
1/2 t/lepel paprika
knippie rooipeper
170 g sout
1/5 x koppie asyn
2 x koppies water
1 x t/lepel heel pimento/green pepper
1 x t/lepel sweet basil
2 x lourier blare
1 x E/lepel sjerrie of port

So gemaak:

1. Gebruik wynbottel met metalprop waarin gaatjies gemaak kan word
2. Kap ui fyn, sny koffellhuisie 1 keer deur en gooi in die bottel
3. Voeg koljander, naeltjies, heel peperkorrels, paprika en rooipeper by
4. Meng die asyn en sout saam met 2 koppies water en verhit tot die sout gesmelt is
5. Voeg dan die mengsel by die ander bestandele in die bottel, indien die bottel nog nie vol is nie , vul die vloeistof met warm water aan
6. Laat 10 dae staan
7. Indien die sous onmiddelik gebruik moet word, voeg 1 x t/lepel tamatiesous en 1 x t/lepel worcestersous by

deur *Hein Kunz – via Facebook Boerekos Kookengeniet

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!