Louise se Sjokolade en Milo sous

2013-09-02
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

1,467
Related Recipes:
  • Karamel Toffie Sous

  • Pienksous

  • Tzatziki

  • Kerrie Tamatie en Eiervrug(brinjal) Smoor

  • Sampioen en Biltong Sous

*kan die sousie afwissel en paar pepermint druppels byvoeg vir verandering….geniet…!

Jy het nodig:

1 blikkie kondensmelk
2 x Bar-One sjokolades, opgesny in stukkies
100 ml volroommelk
2 el Milo-poeier

Gooi melk en milo-poeier saam in kastrol en bring tot kookpunt terwyl jy aanhou roer, voeg kondensmelk by, roer deur, draai hitte op laagste en sit sjokolade stukkies by, hou aan roer tot lekker glad en romerig is. gooi oor lekker roomys, en pannekoek, of saam snytjie swissroll of sommer enige poeding of wafel, hy is heerlik….

*deur – Louise via Facebook Boerekos Kookengeniet*

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!