Kortpad Kul Quiche

2019-07-25
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.8 / 5)

4.8 5 6
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

6 People rated this recipe

4,564
Related Recipes:
  • Bobotie Pot Pasteitjies

  • Pizzadeeg

  • Bobaas Pastei

  • Babbelaas Souttert

  • Ham en Kaas Wawiele

‘n Eenvoudige maar vullend. propvol geur gereg Ons gebruik hier platgerolde broodjies ipv deeg, ‘n lekker kulresep, minder moeite as die oorspronklike maar net so lekker – Chef Don

8 tot 10 snytjies brood
Botter – vir smeer
2 Blikkies Bull Brand Corned Meat (Bully Beef)
2 groot uie – in ringe gesny
80ml kookolie
2 x 125 ml room
8 groot eiers
+ – 2 kop cheddar kaas – gerasper
sout en peper na smaak

So gemaak:

Voorverhit oond 180 C
Met ‘n koekroller, rol die snytjies brood so plat as moontlik
Botter aan albei kante en voer ‘n oondvaste bak uit met die snytjies (laat korsies effe oormekaar lê)
Plaas in die oond tot brood ligbruin gerooster is, haal uit oond

Verhit olie en braai uie tot geurig
Sny “corned beef” in blokkies en voeg by gebraaide uie, roerbraai vinnig deur.
Skep gebraaide mengsel in “geroosterde brood kors”, versprei eweredig
Klits eiers en voeg room by, geur met sout en peper na smaak, klits goed deur
Giet nou versigtig room en eiermengsel oor vleismengsel
Sprinkel met kaas

Bak in voorverhitte oond vir + – 30 min , tot goudbruin en gestol

Verwyder van oond, laat rus vir 30 min voor sny en opdien

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!