Watertand lekker Klub Steak in die pan

2016-06-14
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 6
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

6 People rated this recipe

2,411
Related Recipes:
  • Alna se Bobotie met ‘n degie

  • “Sloppy Joe” Boepensies

  • Bielie van ‘n ‘Brekfis Bakkie’

  • Bobotie Pot Pasteitjies

  • Kerrie Bakkies

4 klub-steaks (matured)
vars gemaalde peper
Sout
1 pakkie Royco “spare rib” marinade, aangemaak soos op pakkie
2 el olie
3 el botter

Verhit ’n swaarboompan tot baie warm met botter en olie.
Seël die steaks aan albei kante, geur met sout en peper en braai vinnig vir 3 min tot AMPER gaar soos verkies
Net voor jou steak gaar genoeg is giet nou die marinade oor en oor hoe hitte braai albei kante vinnig tot sous lekker duk en klewerig raak
Bedien dadelik met slapchips, slaai en uiesnippers, selfs lekker botter pap

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!