Loader

Tag: Sous

Allemuntige Braai Marinade

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Nada Whincop deel haar in ‘n kits, vingeraflek lekker – Braai Marinade – Half liter coke, Kwart bottel suurlemoensap, Kwart bottel sojasous. Verseel saam met enige soort vleis in ‘n tupperbak en laatstaan vir van ‘n uur op die kombuisblad tot ‘n hele dag in die yskas. Skud tupperbak so ...

Read more

Monkey Gland Sous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Tuisgemaakte – die beste … !! Jy het nodig: 50ml sonneblomolie 1 knoffelhuisie, fyn gekneus 250ml kookwater 25ml bruinasyn 2ml sout 250ml tamatiesous 375ml uie, baie fyn gekap 1 klein rooi soetrissie, in klein blokkies 25ml worcestersous 25ml goue bruinsuiker knippie rissiepoeier of rooipeper 100ml vrugteblatjang 100ml HP Sauce Verhit ...

Read more

Tuisgemaakte Tartaresous:

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

heerlik….die tartaresous kan 2 – 3 weke in die yskas gebĂȘre word… Jy het nodig: 250 ml mayonnaise 100 ml sandwich spread 2 agurkies, gekap 3 spruituie, gekap 15 ml gekapte pietersielie 5 ml suurlemoensap 5 ml aangemaakte Engelse mosterd 5 ml suiker 15 ml kappertjiesaad, gekap, (opsioneel) so gemaak: ...

Read more

BĂȘre mengsel vir Souspoeier

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

200g maizena 250g bisto poeier 1 pakkie bruin uiesop poeier 1 pakkie tamatiesop poeier 1 pakkie sampioensop poeier Meng goed deur, hou in lugdigte houer Gebruik soos verlang na dikte van sous wat verlang word Maak 2 – 3 teelepels vol met bietjie water aan in ‘n beker tot gladde ...

Read more

Roomys Sjokoladesous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Vinnige sjokoladesous op roomys. 1 en halwe koppie Milo Halwe koppie Suiker Halwe koppie Melk Kook alles saam. Laat afkoel en bedien Wat oorbly , stoor in yskas tot later. Baie baie lekker!

Read more

sjoe sjoe sousie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

Bestanddele: 3 groot uie opgekerf 2 elk groen rooi en geel peppers opgekerf 8 rooi/groen brandrissies met pitte opgekerf 6 knoffelhuisies gekneus 1 Wortel grof gerasper 1 ryp halfgroen mango – grof opgekap 1 groot  blik tamatiepaste halwe koppie  water koppie bruin druiwe asyn koppie kookolie koppie suiker lourierblare knypie  ...

Read more

Sjokolade – Piesangs

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

 SJOKOLADEPIESANGS – bennie geustyn – via Facebook Boerekos Kookengeniet 4 groot ryp piesangs 1x100g blok melksjokolade rum, koffielikeur of brandewyn(opsioneel) METODE: Sny ‘n dun stukkie skil in die lengte van die piesangs af. Breek sjokolade in blokkies & halveer. Druk blokkies in vleis van piesangs. Braai of onder oond rooster  piesangs ...

Read more

Rissie en Ui sous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestanddele : 1 groot ui fyn gekerf 180gr vars rissies rooi en groen gemeng (sade verwyder en fyn gekerf) 1 teelepels growwe sout 1 teelepel paprika 1/4 teelepel cayenne 1/2 teelepel droe knoffel vlokkies 1/2 teelepel koljander sade fyn gedruk 1/2 koppie wit druiwe asyn   Metode: Sit al die ...

Read more

Tartar Sous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Hierdie is n vinnige resep vit tartar sous wat goed gaan saam vis en seekos (calamari, prawns, hake ens. Ook lekker as dit saam met crumbed mushrooms bedien word.   Bestanddele: 1 koppie Mayonaise 250ml 2 groot agurkies (gherkins) gekap in klein blokkies (gebruik 3 kleiner agurkies as jy nie ...

Read more

Mango en Pruimedant Blatjang

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestanddele:  1.5kg ryp pruime, gewas, gehalveer en ontpit 2 groot mango’s gesny in blokke knypie gemaalde neutmuskaat 750ml asyn 1tl gemaalde gemmer 1 tl gemengde speserye 1 tl fyn kaneel 1 tl  droĂ« mosterd 2.5ml brandrissie poeier knypie gemaalde naeltjies 2 kop pitlose rosyne 600g appels geksil, ontpit en in ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!