Béchamelsous

2013-12-13
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

1,311
Related Recipes:
  • Karamel Toffie Sous

  • Pienksous

  • Tzatziki

  • Kerrie Tamatie en Eiervrug(brinjal) Smoor

  • Sampioen en Biltong Sous

Die lekkerste béchamelsous – tuisgemaakte

750 ml volroommelk
90 g botter
90 ml koekmeelblom
Sout en swartpeper

Verhit melk tot dit begin borrel. Haal van die stoof af
Smelt botter in kastrol
Sprinkel nou die koekmeelblom oor botter en roer tot mooi egalig en glad
Roer nou die warm melk bietjies, bietjies by oor lae hitte by met ‘n draadklitser tot al die melk mooi ingemeng is tot sous begin dik word.J.P
Bring tot kookpunt, hou aan roer met draadklitser. Geur met sout en swartpeper na smaak.

Bedien dadelik.

*baie lekker oor brocolli, blomkool, in lasagne gebak selfs macaroni en kaas*

*Johan Wick via facebook Boerekos Kookengeniet?*

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!