Pienksous

2018-07-23
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.6 / 5)

4.6 5 9
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

9 People rated this recipe

2,416
Related Recipes:
  • Karamel Toffie Sous

  • Tzatziki

  • Kerrie Tamatie en Eiervrug(brinjal) Smoor

  • Sampioen en Biltong Sous

  • Bruin Uie Sous

Daar is dosyne resepte op die internet vir “Spur” se pienk sous, maar die eenvoudige een is ‘n wenner. Probeer gerus, dit sal werklik nooit weer nodig om enige ander resep te probeer nie.

500g Cross & Blackwell Mayonnaise
1 x 385g blik Clover Kondensmelk
1 x 330ml Fanta Orange Koeldrank
125ml All Gold Tamatiesous

Meng alles goed saam
Sit in yskas vir paar uur voor gebruik.

……en daar het jy dit…. Spur se Pienk Sous. Die is ‘n lekker doopsous en bo oor gooi lekkerte sommer vir alles!

 

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!