Tag: Sous
Gebakte tong met soetsuur mosterdsous
1 beestong (gepekel) 3 kruienaeltjies 15ml bruinsuiker 125ml witsuiker 30ml kookolie 30ml koekmeelblom 3ml sout 60ml mosterdpoeier 5ml peperkorrels 250ml kookwater 12.5ml wit asyn 12.5ml mayonnaise sap van een suurlemoen broodkrummels Rol tong op en bind met tou vas. Kook sag in baie kookwater waarby naeltjies, bruinsuiker en peperkorrels ...
Read moreWhiskey Marinade
Heerlik vir varkribbetjie, hoender en steak oor die kole..!! Bestanddele 1 k Soja Sous ¼ k Dijon Mosterd 1 k Whiskey ¼ k Bruin Suiker ½ t Sout 5 eet lep Worcestor Sous ¼ t Swart Peper Metode Meng al die bestanddele. Klits mengsel tot suiker gesmelt is. Marineer ...
Read moreHoenderslaai met brandewynheuning
Benodighede 4 hoenderfilette,in repies 20 ml mielieblom 25 ml brandewyn 50 ml heuning 5 ml olyfolie 3 tl sesamsaad gemengde slaaiblare vars koljanderblare (opsioneel) rooi geel en groen soetrissie komkommer skyfies avo, geskil en gesny Metode Bedek die hoenderrepies met mielieblom. Verhit die olie in n ...
Read moreKlassieke mayonnaise
knippie safraantoutjies 3 knoffelhuisies, fyngedruk 2 eiergele 1 eetlepel Dijon-mosterd 300 ml olyfolie suurlemoensap Gooi een eetlepel kookwater oor die safraan in n klein bakkie en hou eenkant. Plaas die knoffel, eiergele en mosterd in ‘n voedselverwerker en maak fyn, terwyl die olyfolie met ‘n dun straaltjie bygevoeg word. Voeg ...
Read moreKaribiese chilli sous
15 Tabasco chilli?s, of so 8 Habanero?s (verkieslik vars uit die tuin) 1 wortel 3 teelepels knoffel 1/2 koppie asyn 1/4 koppie lemmetjiesap 1/2 – 1 mango, opgesny in blokkies 3/4 koppie water olyfolie Maal die chillies (gebruik soveel van jou gunsteling soort as wat jy wil, afhangende van ...
Read moreBlou kaas Sirlion
2 x 250 g Sirlion Kaassous 15 ml Margarien 250 ml vars Room 100 g Blou kaas(enige soort) Metode Braai sirlion in warm pan soos u verkies. Laat staan so 5 min eenkant. Smelt margarien in kastrol en voeg room by. Breek kaas in stukkies en voeg by room, laat ...
Read moreSampioen Roomsous
1 Pakkie swart sampioene – opgesny 1 Pakkie “Cream of Chicken” sop 500ml Room Botter vir braai Kaas Melk Braai die sampioene in die botter. Maak die “Cream of Chicken” sop aan met die room en voeg by die sampioene. Laat prut tot gaar, indien te dik – verdun met ...
Read moreMalva Poeding met Amarulasous
Amarula Malvapoeding Hemels Jy het nodig; 220 g strooisuiker 2 groot eiers 30 ml gladde appelkooskonfyt 125 ml melk 30 ml botter/margarien 5 ml wit asyn 185 g gewone meelblom 5 ml koeksoda 1 knypie sout Verroom die suiker en eiers met ‘n elektriese klitser totdat dit lig kleurig is, ...
Read morePeper en Sampioensous
Heerlike peper en sampioensous 1 pakkie royco pepersous 1 pakkie sampioene – gewas en opgekap botter 1 ui 250 ml room Soteer die uie en sampioene in ‘n bietie botter tot glasig of soos verkies. Klits die room en pepersous saam en voeg in by uie en sampioene. Roer voortdurend. ...
Read moreHoender met dijon sous
4 hoenderborsies, ontbeen en ontvel en effe plat geslaan kookolie 4 el bottersout na smaak vars gemaalde swartpeper na smaak paprika na smaak sous: 200 ml mayonnaise 30 ml suurlemoensap 3 gekapte knoffeltoontjies, gekneus en fyn gekap 1 el dijon mosterd 1,25 ml gedroogde roosmaryn Sit die oond op volrooster. Strooi ...
Read more