Tag: Resep
Plaatkoekies met spek, piesang en stroop
Vir die plaatkoekies: 250 ml koekmeel 5 ml bakpoeier 5 ml suiker 1 ml sout 2 eiers 200 ml melk Vir die spek, piesang en stroop: 250 g skouer-spek 2 piesangs, in 2 cm-skyfies gesny 25 ml margarien heuning / stroop Plaas die droe bestanddele in ān mengbak. Maak ān ...
Read moreHoender Pennie Pasta
Bestandele: 2 x 500g pakke penne pasta 2 kg ontbeende hoerder bors filette in repies gensy 1 Green pepper in stukkies gesny 2 Groot uie grof gekap 10ml knoffel 1 klein blikkie tamatie puree 1 Groot pak swart sampioene 2 Koppies wit wyn 250ml room 10ml Pietersielie Parmesan kaas Olyf ...
Read moreLekker Braaivleis Brood
Lekker Braaivleis Brood (Voorverhit di oond tot 180 grade) 1 rou brooddeeg (by Spar of P’nP se bakkery te kry). 1 medium green pepper, fyngekap. 1 medium ui, fyngekap. 1 pakkie spek,stukkies gesny. 1tl fyn rou knoffel 1k room 1k melk 1 pakkie cream of mushroom soppoeier. Halwe pak sampioene,grof ...
Read moreRomerige Hoender en Sampioen Eenpan
1kg hoender porsies 1 tl aromat 1 tl pietersielie bietjie botter en olie vir braai 1 pakkie sampioene – gekerf medium fyn ui gekap 4 knoffeltoontjies – gekneus swartpeper en sout na smaak cheddar kaas gerasper groot pak simba tjips – enige geur witsous *Bestanddele vir witsous: 2 el Botter ...
Read moreOondgebraaide lamskenkels:
Jy benodig: 30 ml olyfolie 4 lamskenkels sout en varsgemaalde swartpeper 1 ui, fyngekap 2 groot wortels, in lang repe gesny 2 selderystingels, gekap 2 knoffelhuisies, fyngekap 2 takkies vars roosmaryn 1 blik (400 g) heel tamaties Verhit oond tot 180 Ā°C. Gooi olyfolie in diep oondbraaibak. Sit skenkels in ...
Read moreTuisgemaakte kits cuppachino poeier
125ml Cremora lite verromer 60ml Nespray melkpoeier/Elite 80ml NescafĆ© kitskoffie 60ml strooisuiker Meng baie goed tot ‘n FYN poeier .. *gooi poeier in koffiebeker , maak aan met warm kookwater, of nog romeriger…..opgekookte skuim melk !! … en versoet na smaak.. *1 opgehoopte teelepel vir klein koffiebeker en 2 vir ...
Read moreSimba Tjips Gereg
Frieda se Vrydagaand Simba Tjips Gereg 4 eetlepels botter 3 eetlepels koekmeel – aangemaak met klein bietjie water tot pasta 375ml warm melk 2 kop gesnipperde ham 2 pakke gekrummelde skyfies- enige geur 2 x koppies gerasperde kaas Voorverhit die oond tot 180C. Maak ān witsous van die botter, meel ...
Read morePampoen en Hoenderkerrie
Verdryf die koue met trooskos Jy het nodig: 1 medium hoender in porsies gesny 45ml olie 2 groot uie, in ringe gesny 10 ml fyngedrukte knoffel 10 ml vars gerasperde gemmerwortel 25ml matige kerriepoeier 2 groot tamaties, ontvel en gekap 750ml pampoenblokkies sout en vars gemaalde swartpeper 250ml hoenderaftreksel 30ml ...
Read moreBiltong Happies
SOUTKOEKIES VIR BILTONGHAPPIES 250ml (1 k) koekmeelblom 2.5ml (Ā½ t) sout 1ml (Ā¼ t) peper ‘n knippie rooipeper 15ml (1 e ) botter of margarien 125ml (Ā½ k) gerasperde kaas Koue yskaswater om deeg aan te maak Voorverhit die oond tot 180 ĀŗC (350 ĀŗF) Sif droĆ« bestanddele saam. Vryf ...
Read moreHoender Pasteitjies
Bestandele: 1 pak gemengde hoeder stukke 1 bottel wit wyn (ek gebruik sommer droe wit wyn) – sout en peper na smaak – Mixed herbs na smaak – Hoender speserye na smaak 250ml room 2 uie fyngekap en gebraai 1 pakkie sampioene fyngekap en gebraai 1 pakkie hoender room sop ...
Read more