Suurroom-Versiersel

2017-06-04
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.7 / 5)

3.7 5 6
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

6 People rated this recipe

2,086
Related Recipes:
  • Bobaas Melktert met Smeerkors

  • Sjokolade Karamel Koek met Oemf !

  • Muesli Crunchies

  • Permantige Sjokoladekoek

  • Granadilla Pynappel Yskastert

Jy sal nooit weer ander resep nodig kry om ʼn versiersel te maak nie , perfek vir enige Kolwynjie;  beste vir Wortelkoek !

500g versiersuiker, twee keer gesif
150g  sagte Springbok Botter
200 ml Suurroom
paar druppels suurlemoensap

Metode:

Klits die botter, suurroom en paar druppels suurlemoensap saam met ’n elektriese klitser tot romerig
Voeg die versiersuiker bietjies op ‘n slag by. terwyl jy aanhou met klits tot mengsel verdik het

Sit in die yskas vir 30 minute.
Versier afgekoelde kolwyntjies
Opsioneel: Krummel flake oor; of sprinkel met kakao, of fyn gemaalde neute, einloos lekker !

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!