Loader

Tag: Resep

Vetkoek (magwinya)

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Soet, ronde Afrika vetkoek Bestanddele 7 koppies koekmeel (nie bruismeel) 2 teelepels sout 4 eetlepels suiker 1 pakkie Gis (10g) Louwarm water Kookolie (vir braai) Metode: In ‘n koppie gooi die gis en voeg warm water by. Laat staan tot dit begin skuim In ‘n groot bak; meng al die ...

Read more

Kaaswors

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

5 kg beesvleis 1 kg vet of spek 80 g sout 1 el koljander 1 el growwe swart peper 2 tl fyn naeltjies 1 tl g fyn neutmeskaat 100 ml Worcestersous 1 kg sagte cheddar / gouda kaas (klein blokkies gesny) 15 g derms Was derms mooi skoon, week in ...

Read more

Eruka se smul Hoenderpastei

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

  Heerlike maklike resep 1 Gebraaide ui + – 5 Gebraaide Hoender fillets, fyngemaak 1 Gaar aartappel in blokkies gesny 1 Pakkie gevriesde gemengde groente 1 koppie room 1 koppie melk 1 pakkie hoender soppoeier 1 pakkie sampioensoppoeier Sout en peper na smaak 1 pak blaardeeg ~ ontdooi   vir ...

Read more

Kerrie Hoender-Sosaties

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

  1,5 kg hoenderborsies – met velletjie – in blokkies gesny (so 3 by 3 cm groot) varkspek – dun skyfies in dieselfde grootte blokkies gesny   ** groen soetrisse opgekap in stukke , opsioneel ** uie in stukke opgekap, opsioneel   Meng bogenoemde vleis en spek met die volgende: ...

Read more

Bobotie Sub’s

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Lekker vinger aflek lekker smul die !! 1 Franse Broodrol (of dan enige rolletjie van jou keuse ) Mozzarella kaas Bobotie frikkadelle Bolognese sous Bobotie Frikkies: 1 kg topside maalvleis 1 ui gekap 2 knoffeltoontjies, gekneus en fyn gekap 2 el tamatie puree 1 el blatjang handvol rosyntjies 1 eier ...

Read more

Idealmelk Tertjies

forkforkforkforkfork Average Rating: (2.8 / 5)

Bestanddele 1 ½ koppies koekmeel mespunt sout ½ koppie suiker, plus 1 eetlepel ekstra 200g ongesoute botter, kamertemperatuur 2 eetlepels koue water 1 koppie warm water 3 x-tra groot eiers, by kamertemperatuur 1/2 koppie Ideal ingedampte melk, by kamertemperatuur 1 teelepel vanielje kaneelsuiker *Klein vleis pasteitjie foelie pannetjies of jou ...

Read more

Danie se Hemelse Vlakvarkboudjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Maklike Vlakvark boud met gebraaide aartappels: Bestanddele: 1.5kg – 2kg boud vleis. 1 groot ui geskil en gekap 2 wortels geskil en gekap 1 huisie knoffel 4 lourierblare 10 naeltjies 10 peper korrels 1 teelepel heel koljander 1 eetlepel asyn 1 eetlepel worcestershire sous 1 eetlepel growwe kosher sout 1 ...

Read more

Ontbyt nessie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

Japtrap Ontbyt… 6 snye brood, korsies af, en gebotter 6 eiers 1 pakkie spek, fyn gekap gerasperde kaas gekapte parsley sout peper na smaak 1 Plaas gesmeerde broodjies in muffin pannetjie, botter na onder, druk vas 2 Breek eier in elke broodjie, sprinel sout en peper 3 Sit nou gekapte ...

Read more

Cappuccino Muffins

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.2 / 5)

Smul lekker ontbyt muffin bestanddele 125g sagte botter 200ml witsuiker 2 groot eiers liggies geklits 2 kop bruismeel 125 ml melk 3 tl goeie koffie en 3 tl melkpoeier aangemaak met bietjie kookwater 1 tl droog koffie korrels (soos ricoffee) Voorverhit die oond tot 180 ° C. Klop suiker, melk, ...

Read more

Kondensmelk Melktert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.4 / 5)

Dubbele Lekkerte ! 1 blik kondensmelk 3 kop water kop melk 6 hoog vol eetlepels mielieblom (cornflour) 2 eiergele ~ geklop 1 teel margarien 1 teel vanielje geursel pak tennisbeskuitjies fyn kaneel Metode In lekker groot pot, bring kondensmelk en water tot kookpunt In ‘n beker meng die cornflour met ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!