Oondgebraaide lamskenkels:

2014-04-27
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.9 / 5)

3.9 5 7
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

7 People rated this recipe

3,551
Related Recipes:
  • Sondagmiddag Lamsboud

  • Staan Ribbetjie

  • Skaapnek en Groenboontjie bredie

  • Lamsvleis Breyani

  • Oondgebakte Skaapkop

Jy benodig:
30 ml olyfolie
4 lamskenkels
sout en varsgemaalde swartpeper
1 ui, fyngekap
2 groot wortels, in lang repe gesny
2 selderystingels, gekap
2 knoffelhuisies, fyngekap
2 takkies vars roosmaryn
1 blik (400 g) heel tamaties
Verhit oond tot 180 °C.

Gooi olyfolie in diep oondbraaibak. Sit skenkels in en geur met sout en peper. Oondbraai 1 uur tot bruin. Plaas res van bestanddele in oondbak. Maak toe met tinfoelie en plaas terug in oond.

Oondbraai nog 1 uur. Haal tinfoelie af en oondbraai nog 1 uur of tot vleis heeltemal sag is en byna van been afval.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!