Biltong Happies

2013-01-10
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.3 / 5)

4.3 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

3,637
Related Recipes:
  • Biltong en Kaas Rots Beskuitjies

  • Sjokolade Hawermout Rots Koekies

  • Fluweel Koekies

  • Heuning Speserye Koekies

  • Energiestafies

SOUTKOEKIES VIR BILTONGHAPPIES

250ml (1 k) koekmeelblom
2.5ml (½ t) sout
1ml (¼ t) peper
‘n knippie rooipeper
15ml (1 e ) botter of margarien
125ml (½ k) gerasperde kaas
Koue yskaswater om deeg aan te maak

Voorverhit die oond tot 180 ºC (350 ºF)
Sif droë bestanddele saam. Vryf botter met vingerpunte in. Voeg gerasperde kaas by en meng tot sagte deeg.
Rol deeg dun uit op ‘n meelbestrooide oppervlak. Druk klein ronde sirkels uit en prik met ‘n vurk.
Bak 7 tot 10 min lank
Gebruik dit as basis vir die biltonghappies

Fyn Biltong

Plak twee koekies opmekaar met sagte marmite of bovril botter

Smeer buitekant ook met sagte botter marmite of bovril botter en bedek met fyn biltong

Dis tydsaam maar baie lekker 🙂

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!