Simba Tjips Gereg
2013-09-20Average Member Rating
(3.3 / 5)
6 People rated this recipe
5,153Related Recipes:
Frieda se Vrydagaand Simba Tjips Gereg
4 eetlepels botter
3 eetlepels koekmeel – aangemaak met klein bietjie water tot pasta
375ml warm melk
2 kop gesnipperde ham
2 pakke gekrummelde skyfies- enige geur
2 x koppies gerasperde kaas
Voorverhit die oond tot 180C.
Maak ‘n witsous van die botter, meel en melk
Gooi die ham, kaas en 1 pak skyfies by. Gooi die helfte van die ander pak skyfies onder in ‘n bak, skep die witsous bo-op, bedek met kaas en skyfies gemeng en bak 15–20 minute tot goudbruin.
.
*Frieda Jansen via Facebook Boerekos Kookengeniet
.