Tag: Resep
Koffiesoentjies
Bestabdele: 250 g sagte botter 185 ml versiersuiker, gesif 10 ml koffiepoeier 15 ml kookwater 500 ml koekmeel, gesif Vulsel: 50 g (Ā½ slab) donkersjokolade, gesmelt Metode: Stel oond op 180 Ā°C. 1. Room botter en versiersuiker tot liggeel. 2. Roer koffiepoeier en kookwater saam en giet by bottermengsel. Klits ...
Read moreRosyntjie en Lemoen Broodjie
Bestandele: Sap en skil van 1 lemoen 250ml rosyne 1 eier effens geklits 30ml botter, gesmelt 500ml koekmeelblom 5ml bakpoeier 2ml koeksoda 2ml sout 125ml suiker 100g pekanneute, fyngekap Metode: Voorverhit die oond tot 180C. Smeer ān middelslag broodpan met margarien. Vul die lemoensap aan met water tot 250ml. ...
Read moreBakkie met eiers
Dis ān baie oulike manier om eiers voor te sit. As jy wil, kan jy ook ān bietjie gerasperde kaas onder in die bakkie sit. Kinders is gewoonlik mal hieroor, want hulle doop hul roosterbrood in die eiergeel Bestanddele (4 porsies) ā¢ 6 wit sampioene, in dun skyfies gesny ...
Read more