Hoender Pennie Pasta

2014-05-22
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

1,392
Related Recipes:
  • Kortpad Kul Quiche

  • Bobotie Pot Pasteitjies

  • Pizzadeeg

  • Bobaas Pastei

  • Babbelaas Souttert

Bestandele:

2 x 500g pakke penne pasta
2 kg ontbeende hoerder bors filette in repies gensy
1 Green pepper in stukkies gesny
2 Groot uie grof gekap
10ml knoffel
1 klein blikkie tamatie puree
1 Groot pak swart sampioene
2 Koppies wit wyn
250ml room
10ml Pietersielie
Parmesan kaas
Olyf olie
Vars gemaalde swartpeper

Witsous:
3 Eetlepels margarien
3 Eetlepesl Koekmeelblom
500m melk
sout

Metode:

Smeer of bespuit ‘n groot kaserol goed met margarien of Spray & Cook
Kook penne al denté
Verhit olyfolie in groot pan.
Sorteer uie en knoffel tot sag. Voeg green pepper, hoender repies en sampioene by. Roerbraai tot hoender goed gaar maar nie droog is nie.
Voeg wit wyn, room en tamatie puree by en pietersielie by en laat prut goed op stadige hitte vir 10minute.

Vir Witsous:

Smelt margarien/botter in pot.
Voeg meel en sout by en roer by botter tot ‘n pasta vorm.
Voeg melk by en klits baie baie goed sodat daar nie klonte vorm nie (gebruik draadklitser).
Kook tot goed gaar. (Verminder hitte – sodat witsous nie aanbrand nie)

Meng die hoendermengsel en witsous goed. Strooi Parmesan en vars swartpeper bo-oor.

Bedien met growe gemengde slaai en vars broodrolletjies.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!