Spek, Room en Blomkool Gebak

2015-01-07
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.1 / 5)

3.1 5 15
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

15 People rated this recipe

8,270
Related Recipes:
  • Suurlemoen en Heuning Karamel Patats

  • Kool en Bully Beef Roerbraai

  • So by my Kool

  • Soet Karamel Patats

  • My “Spur style” Uieringe

1 lekker groot blomkoolkop, boompies gebreek
1 pakkie spek , gesnipper en bros gebraai
3 groot eiers
1 kop kookmelk, afgekoel kamertemperatuur
2 k gerasperde kaas
125 ml room
3 knoffeltoontjies
6 snye dag oue witbrood, korsies afgesny en grof gekrummel, hou korsies eenkant
botter
sout en peper na smaak

In ‘n kastrol kook blomkool in bietjie kookwater, knoffel en 1el botter.
Kook tot halfgaar nog krakerig Dreineer water baie goed.
Botter ‘n diep oonvaste skottel.
Krummel nou jou korsies grof wat jy afgesny het
Pak die korsie krummels eweredig op die bodem van bak
Om die beurt skep blomkool, spek bietjie kaas, broodkrummels oor
Klits eiers, melk, room, sout, peper saam tot skuimerig raak, giet bo‑ oor alles.
Strooi res van die kaas oor en laat staan in yskas vir minstens 1 uur.
Voorverhit oond180 C en bak + – 45 min tot goudbruin
Sit warm voor

Recipe Type: Tags: , , , , , ,

Comment (1)

  1. posted by Naas on September 30, 2015

    Mag ek die resep gebruik

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!