Piekel uitjies

2014-02-15
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.6 / 5)

3.6 5 21
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

21 People rated this recipe

11,005
Related Recipes:
  • Van Kondensmelk tot Karamel

  • Maklike Biltong Patee

  • Speserymengsel om hoender te geur

  • Ingelegde eiers

  • Lennon’s Hoesstroop

Jy het nodig:

*skoon gestoomde flesse, wat goed kan seel

3 el growwe sout *
2 kop water*

45 ml suiker
1 liter water
750ml bruin asyn
10 ml pepperkorrels
1.5kg klein uitjies
kookwater
2 rooi brand rissies, 2 groen brand rissies
2 lourierblare

Los growwe sout in 2kop water op en sit ongeskilde uitjies oornag daarin.
Dreineer en plaas uitjies in groot bak.
Gooi kookwater oor uitjies sodat alles goed bedek is.
Laat staan 10 minute in kookwater
Haal uitjies uit en verwyder skilletjies.
Gooi die geskilde uie in houers.
Kook al die oorblywende bestandele vir 2 minute saam.
Laat dit goed afkoel en gooi dan oor uitjies

Bottel en bere

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!