Sjokolade Mousse
2014-04-25Average Member Rating
(5 / 5)
5 People rated this recipe
2,663Related Recipes:
100g donker sjokolade
3 eiers – geskei
3 eetlepels Milo poeier
200ml room
2 eetlepels witsuiker
Breek die sjokolade.op in glasbak, giet bietjie kookwater oor en los om te smelt (sag te word)
Meng eiergele met suiker en meng milo by
Meng eierwit met ‘n knippie sout., voeg by jou room klits tot styf
Dreineer kookwater van die sjokolade af
Meng die milomengsel by smelt sjokolade in
Voeg nou saam met die room , vou dan eierwit ; by klits goed
Laat stol in yskas vir ten minste 5 ure.