Tag: nagereg
Min moeite – Aarbei Genot
Die poeding sit mens in ‘n kits aanmekaar… en ‘n bonus….dis heerlik,,!!! Gaan koop : 1 Swissroll (rolkoek) Pakkie aarbeie – in kwarte gesny Vars Room – styfgeklop Aarbei Konfyt Rol die swissroll oop, sny mooi in die helft, hou 1 helfte eenkant, en smeer met die een laag met ...
Read morePerske Glasie
Poeding hoef nooit ingewikkeld te wees nie… ‘n mooi glas kan dit altyd op sy beste vertoon met min moeite lekkerte. Perske Glasie: 1 blikkie perskes halwes 1 pakkie instant poeding butterscott geur- aangemaak soos op pakkie, en geset room- styfgekop sjokokade of karamel stroop, net so blerts Skep nou ...
Read moreMaklike Appel Poeding
Bestanddele 1 boks Moirs Vanilla koek mengsel (sonder versiersuiker) 1 blik tert appels 250ml houer vars room 1 koppie bruinsuiker Meng die koekmengsel soos op pakkie verduidelik. Sny tert appels bietjie kleiner en vou in by koekmengsel. Verhit die room tot net voor kookpunt, roer suiker by tot heeltemal ...
Read moreTamboesies
Bestanddele: 1 rol skilferdeeg (400g) 1 eier – geklits 500 ml vars room 50 ml strooisuiker 1 tl vanielje geursel 1 koppie gesifte versiersuiker 30 ml kookwater paar druppels suurlemoensap geel voedsel kleursel So gemaak: Rol ...
Read moreVinnige Yskastert
Bestanddele 1 houer gladde roomkaas 1 blik kondensmelk 1 koppie suurlemoen sap 1 gekoopte swissroll blikkie vrugte (Enige soort) ek hou van koejawels of aarbeie 1x 250ml houer vars room Klop roomkaas, kondensmelk saam, voeg suurlemoen sap bietjie , bietjies by terwyl jy klits saam tot die mengsel dik ...
Read moreOutydse souskluitjies
Bestanddele: Probeer gerus die treffer souskluitjie resep… reg uit ouma se resepteboek Benodighede: 250 ml Koekmeelblom 10 ml Bakpoeier 1 ekstra groot eier , of 2 medium eiers 50 ml Botter 100 ml Vars melk Knippie sout Stroop: 700 ml water Kaneelsuiker 25 ml botter So gemaak: Sif droë bestanddele ...
Read moreTuisgemaakte fudge en rosyntjie roomys
Bestanddele: • 35ml brannewyn • 75g rosyntjies • 125g strooisuiker • 75mls koue water • 4 eiergele • 1 houertjie dubbelroom – amper styf geklop • 150g fudge, stukkies gebreek So gemaak: 1. Plaas jou rosyne en brandewyn saam in bakkie, laat oornag week of min. 6 ure. 2. Plaas ...
Read moreSoete Baklava Verleiding
Skep vir jou genoegsame skoon ruimte om jou baklava voor te berei.. Botter jou bakplaat +- 50 x 30 cm , baie goed!!! Bestanddele: 6 velle filodeeg – goed ontvries (onthou filodeeg droog baie vinnig uit hou dus jou lae dig toe met skoon klam vadoeke tot jy dit ...
Read moreAppels onder ‘n jassie
Lewer 8 porsies 2 Koppies koekmeel 125g Koue botter 1 Eier 1 extra eier vir eiergeel ½ Kop strooisuiker 1 ½ tl Vanilla essence 200 ml Styf geklopte room 4 klein appels ½ Kop marmalade Pypkaneel, strooisuiker vir sprinkle Knypie sout 8 Bolletjies vanilla roomys Maple goue stroop *wenk: ...
Read moreBrandewyn Poeding met Skop
Bestanddele: 5 ml koeksoda 250 ml kookwater 150 g ontpitte dadels, fyngekap 150 g vrugte koekmengsel 150 g neute van jou keuse , grof gekap 100 g glanskersies rooi 130 g botter of margarien 250 ml geelsuiker 2 eiers 375 ml koekmeel ‘n knippie sout 5 ml bakpoeier Goue ...
Read more