Loader

Tag: melk

Vrystaatse Melktert

forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Self kors onderste bo melktert 1 Koppie meel1 Koppie suiker1 Teelepel bakpoeier2 Eetlepels botter1 Teelepel Vanilla3-4 Koppies melk (afhangende van hoe groot die eiers is)3 Eiers Skei eiwit en eiergeel. Klits diewitte styf en die gele goed.Smelt botter en roer die suikeren die eiergeel by. Sorg datdie botter nie so ...

Read more

Van melk tot geklopte room

By: Boerekos | 0 Comments | | Category: Uncategorized | Tags : , , , , , ,

Die is ‘n moet om te probeer, so maklik ! Van melk tot geklopte room ~ Klop met tot Room bestanddele: 1/4  beker koue water 10 gram van ongegeurde gelatien 1 Koppie volroommelk 1/2 eetlepel vanieljegeursel 1/4 kop versiersuiker   more

Read more

Warm sjokolade

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

2 k melk 1 k laevet melk 80 g blok donker sjokolade, gerasper 80 g blok gewone melksjokolade, gerasper 2 el bruinsuiker 1 tl vanieljegeursel 1 tl  kitskoffiepoeier van goeie gehalte kaneelstokkie Só maak mens: 1. Verhit al die melk in ’n kastrol oor mediumhitte tot net voor dit begin ...

Read more

Slaapdrankie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

heerlike warm slaapdrankie…. Aanwysings per koppie…: 1 glas volroom melk 1tl vanielje essense 10ml heuning *10 ml heuning vir onder in die beker , voor jy warm melk bygooi So gemaak: Meng alles saam in ‘n kastrol, roer tot begin opkook en borrels maak,gooi 10ml heuning onder in koffiebeker, gooi ...

Read more

Troosdrankie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

…heerlike slaapenstyd melkdrankie Roer ‘n halwe koppie kondensmelk by ‘n halwe koppie melk, bring tot kookpunt, gooi in beker, Voeg 4 – 6 blokkies van jou gunsteling sjokolade by, ….roer en geniet.

Read more

Yskas-Melktert

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Trippel melktert genot: Yskas-Melktert Jy het nodig: 2 pakkies tennis beskuitjies 1 Liter Melk ¼ kop suiker 1 Eier 1 Blikkie Kondensmelk 1 Hoogvol eetlepel vla-poeier 2 Eetl Mielieblom (maizena) Sout So gemaak: Maak pasta van die vla, mielieblom, suiker en eier Verhit die melk & Kondensmelk tot kookpunt Voeg ...

Read more

Melkkos Lekkerte

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Bestanddele: blik kondens melk 2 koppies water 1 liter melk 1 koppie meel 125 ml botter bietjie sout So gemaak: Meng die kondensmelk, water en melk saam in ‘n kastrol. Jy kan suiker byvoeg as dit nie soet genoeg is nie. Vryf die botter in die meel in, sodat dit ...

Read more

Droom Melkie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Bestanddele (maak 1 koppie vermeerder volgens hoeveelheid mense)   1 koppie gekookte melk 6 blokkies Cadbury Dream sjokolade 1 tot Amarula (as verkies) kaneel stokkie   Roer sjokolade in melk tot dit goed smelt, voeg Amarula by. Sit warm voor met kaneel stokkie in koppie. Liplek lekker! ..

Read more

Soetmelkbeskuit

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

  2 kg bruismeel 250 g botter of margarien 2 t kremetart 2 t sout 3 k lou melk 1 & 1/2 k suiker 2 tot 3 eiers 3 e olie 1. Sny botter in klein stukkies en voeg dit by die lou melk. 2. Voeg die suiker en sout ...

Read more

Mini Melktertjies

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

  stukkie pypkaneel 500ml warm melk 75ml suiker knippie sout 75ml meelblom 125ml botter eier geklits broskorsterddoppies Voeg die pypkaneel by die melk en verhit tot kookpunt. Haal die geurmiddel uit. Meng die suiker, sout en meelblom, voeg `n bietjie warm melk stadig by en meng goed. Gooi terug in ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!