Loader

Pynappel Bier

2023-08-28
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Vanilla neut koffie

  • Bisschopswijn

  • Spox se boere Pons

  • Zoerdoef

  • Ys-Melkkoffie

nogal lief om dit te maak – en ons om dit te drink –

Ek neem gewoonlik sommer die skil van een pynappel en gooi so 3 liter warm water daaroor.
Dan versoet ek dit na smaak.

Ek maak dit gewoonlik taamlik soet, want dit is soos ons daarvan hou. Jy proe maar tot dit soet genoeg is. So kan jy dan bepaal wat die hoeveelheid suiker gaan wees wat jy gaan byvoeg.

Dan laat ‘n mens dit gewoonlik vir sowat 3 dae staan sodat dit nou kan gis. Ek versnel die proses gewoonlik deur so ‘n halfteelepel kitsgis oor te strooi. Dan is dit sommer binne ‘n dag gereed om te drink. Gooi dit dan af van die skille, plaas in yskas om koud te word, en drink dit en geniet dit!!!

******JP

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!