Speserykoekies

2013-09-05
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.8 / 5)

4.8 5 6
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

6 People rated this recipe

5,011
Related Recipes:
  • Biltong en Kaas Rots Beskuitjies

  • Sjokolade Hawermout Rots Koekies

  • Fluweel Koekies

  • Heuning Speserye Koekies

  • Energiestafies

… uit ouma se spens

Die is en bly my favourite koekie forever, ek deel graag..

300g koekmeelblom
7 ml koeksoda
5 ml fyn gemmer
3 ml fyn kaneel
200 g botter of margarien
200 g bruinsuiker
1 eier
60 ml heuning of stroop
12.5 ml strooisuiker

Sif meel, koeksoda en speserye saam.
Room botter en suiker saam.
Voeg eier by en klop alles goed.
Voeg heuning /stroop by en meng.
Roer droë bestanddele by en meng goed.
Vorm klein balletjies. Doop die helfte van elke balletjie in water en dan in die strooisuiker.
Plaas met suikerkant na bo op ‘n gesmeerde bakplaat druk effens plat met ‘n vurk en bak 12-15 minute in ‘n voorverhitte oond teen 180ºC.

Lulu Els – Speserykoekies via Facebook Boerekos Kookengeniet
.
.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!