Tag: bygeregte
Hoenderslaai met brandewynheuning
Benodighede 4 hoenderfilette,in repies 20 ml mielieblom 25 ml brandewyn 50 ml heuning 5 ml olyfolie 3 tl sesamsaad gemengde slaaiblare vars koljanderblare (opsioneel) rooi geel en groen soetrissie komkommer skyfies avo, geskil en gesny Metode Bedek die hoenderrepies met mielieblom. Verhit die olie in n ...
Read morePartytjie Aartappelslaai
250 ml Slaaisous van keuse 125 ml suur room 10 ml sout 2,5 ml dille klein bietjie pepper 6 x 150 ml gekookte aartappels in blokkies gesny 1 komkommer (geskraap) en in repe gesny – moet nie komkommer skil 250 ml gerasperde wortels 15 ml fyn gesnyde (chives) Metode Meng ...
Read moreHemelse Spek en Aartappel Gebak
Heerlik as bygereg of sommer so op sy eie 6 middelslag aartappels – halfgaar gekook 1 groot ui 2 x 200 g Escort skouer spek 2 knoffel huisies 375 ml cheddar kaas 600 ml vars room swart peper Sout Metode Sny spek repies in helfte deur; braai in warm ...
Read moreHeerlike deegbolletjies vir braaivleis
1 pakkie kaas potato bake of geur van jou keuse 1 pakkie deeg van Spar 250 ml room 250 ml melk gerasperde kaas Maak klein balletjies van deeg en pak langs mekaar in oond bak van 30×30 cm. Meng room, melk en potato bake en gooi oor deeg balletjies. Strooi ...
Read moreRys Slaai
Bestanddele: Koppie rou rys 7.5ml Kerrie poeier 2.5ml Mosterd poeier 5ml Basielie kruid 200ml Mayonaise 10ml Wit Asyn 5ml Worscester sous 20ml Goue stroop Sout en Peper na smaak 1 Medium grote ui 1Groen rissie 1Rooi rissie 1Geel rissie 100g Gouda (opsioneel) Metode: Kook die rys in genoegsame water tot ...
Read moreKapokaartappels met uie
3 uie, fyn gekap 60ml botter 15 ml olyfolie 300 g aartappels, geskil 190 ml melk sout peper n knippie neutmuskaat grasuie vir versiering Braai die uie in 30 ml botter en 15 ml olie tot goud bruin terwyl jy dit roer. Kook die aartappels in sout water en dreineer. ...
Read moreFeta en Beetslaai
2 x pakkies vars rocket blare 1 x klein houertjie feta (enige geur) Beet (sag gekook en geskil en afgekoel) 1 x Ceaser slaaisous Metode Gooi Rocket blare in slaaibak Sny feta in blokkies, voeg by blare Sny beet in lekker stukke en voeg by slaai Gooi Slaaisous by so ...
Read moreKaramel potbroodjie
Hierdie broodjie is lekker saam met ‘n stukkie braai vleis en tog te lekker 1 brood deeg (by Spar te koop) 1 koppie karamelsuiker 1 glasie vars room Smeer n plat boom pot (cast iron pot). Maak ewe groot balletjies van deeg en pak in pot al in sirkel vorm. ...
Read moreBloukaas en Peer slaai
2 groot pere 30 ml witwyn asyn 15 ml olie 2,5 ml vars gemaalde swartpeper 1 ml sout slaaiblare 125 ml gekrummelde bloukaas gekapte pekaneute Skil 1 peer, verwyder stronk en sny in blokkies. Plaas die peer en die volgende 4 bestanddele in n voedsel verwerker en meng dit tot ...
Read moreGebakte Risotto
15 ml botter 1 klein ui, fyn gekap 175 ml ongekookte Arborio rys 1 blikkie hoenderaftreksel 2,5 ml Italiaanse speserye 2 ml swartpeper Voorverhit die oond tot 180 grade. Smelt die botter, voeg die ui by en braai dit vir 2 minute lank. Voeg die rys by en kook dit ...
Read more