Feta en Beetslaai

2007-07-03
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.7 / 5)

3.7 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

4,809
Related Recipes:
  • Koel Komkommer Slaai

  • Kondensmelk Mosterd Aartappelslaai

  • Geurige Rysslaai

  • Gebakte Bone Slaai

  • Wortelslaai

2 x pakkies vars rocket blare
1 x klein houertjie feta (enige geur)
Beet (sag gekook en geskil en afgekoel)
1 x Ceaser slaaisous

Metode

Gooi Rocket blare in slaaibak
Sny feta in blokkies, voeg by blare
Sny beet in lekker stukke en voeg by slaai
Gooi Slaaisous by so paar minute voor opdiening anders raak die rocket blare te pap.
En Whala !!!!!

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!