Loader

Tag: bygeregte

Karringmelk Kaas en Uie Broodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Heerlike saam enige vleisgereg, sop, of sommer net so saam botter Jy het nodig: 500 g. bruismeel. 1 pakkie dik wit uiesoppoeier. 5 ml. ( 1 tl.) sout. 5 ml. ( 1 tl.) bakpoeier. 150 g. gerasperde cheddarkaas. 1 ekstra groot eier. 500 ml. ( 2 kop.) karringmelk. So gemaak: ...

Read more

Gekrummelde Sampioene

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

heerlike voorgereg, of as jy hom opdollie met lekker dik kaassous bo-oor gebakte sampioene,, bedien saam steak of hoender snitzel 500g sampioene 500ml karringmelk 5ml droĆ« tiemie 15ml fyn gekapte pietersielie 4 knoffelhuisies(fyn gedruk) vars gemaalde swartpeper vars broodkrummels olie vir diepvetbraai Vee sampioene af met ā€˜n klam lap. Meng ...

Read more

Vriendskap’s Piesangslaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

‘n lekker piesang slaai resep!! Hier Ella Forster se weergawe:…. Piesangslaai. 1 bakkie room,styf geklits.. 2 bakkies appelkoos jogert.. 1 tl vanilla.. 15 piesangs in skyfies gesny.. Maak so; Meng die jogert met die styf geklitste room,voeg vanilla by..voeg die piesangs by en roer deur…heerlik…!! @*Ella Forster* facebook/ Boerekos Kookengeniet. ...

Read more

Magda se Oemf Piesangslaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Magda se oemf piesangslaai Het sopas n piesangslaai met n oemf gemaak. 5 piesangs geskil en gesny. Caramel treat 5 eetleppels. 5 eetleppels mayonaise. 1 teelepel suurlemoensap wipcream in blik bietjie vir bietjie om caramel glad te maak. Meng als en meng met piesangs! Jammmmmy!Kan ook as n poeding voorgesit ...

Read more

Toutrek Kaasrolletjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

Heerlik vir Braaivleis 1 pakkie deeg – supermark kaas in blokkies gesny koppie suurroom 1/2 koppie bruinsuiker Maak die deeg bolletjies, vou blokkie kaas binne in toe Gooi helfte van die suurroom onder in pan, strooi bruinsuiker op… rangskik die bolletjie mooi tot pan vol is, gooi ander helfte suurroom ...

Read more

Tou trek broodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Heerlik vir braaivleis bygereg… jy kan die vulsel aanpas na jou eie smaak die is ‘n basiese heerlike tou-trekkery… 1 groot, ronde brood (verkieslik ā€˜n suurdeegbrood of ā€˜n brood wat1 ā€“ 2 dae oud is) 250 g spekstukkies, brosgebraai 250 g of meer Cheddarkaas, in dun snytjies gesny 50 ml ...

Read more

Cowboy Steaks

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Beesvleis….. gesondheid!! 6 steaks, snit van jou keuse , elk 2,5 cm dik gesny 12.5ml koekmeelblom 25ml sojasous 340ml bier 50ml rissiesous 12.5ml aangemaakte mosterd 2ml Tabascosous 1 middelslag ui, gekap 4 knoffelhuisies, geskap 2 selderystingels, gekap 5ml sout 2ml peper Sny kepies in vetrande van vleisskywe. Meng alle bestanddele ...

Read more

Avo , neut en Spekslaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

1 pak gemengde slaaiblare 6 sprietuie, in ringe gesny met groen lowwe 8 repe swoerdlose streepspek 4 snye witbrood sonder korsies 1 groot, ryp avokado 125 ml pekanneute, grof gekap 125 ml Franse slaaisous Breek die slaaiblare in kleiner stukkies en plaas in die slaaibak saam met die gesnyde sprietuie.Ā  ...

Read more

Avokadopeer Broodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestaddele: 250g Koekmeel 2 groot eiers 150 ml Bruinsuiker 1 Kop karringmelk of bulgrians joghurt 1 lekker groot Avokadopeer, fyngedruk 1en halwe teelepel koeksoda 1 teelepel bakpoeier knippie sout halwe teelepel chilli poeier halwe koppie fyngemaakte neute 2 teelepels sesame/ poppy saad, opsioneel So gemaak: 1. Meng al jou droe ...

Read more

Groenboontjie en Piesang kerrie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Hierdie kan as ‘n bykossie geniet word, of selfs ‘n warm slaai voorgesit word.. Benodighede: laat 60 gm sultanas vooraf week in 25 ml witwyn vir 4 ure 500 gm groenbone – gekerf 1 ui ringe gesny 12,5 ml olie sout 12,5 ml kerriepoeier 25 ml appelkooskonfyt 37,5 ml asyn ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!