Heerlike Groenboontjie Bredie

2015-03-17
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.3 / 5)

3.3 5 45
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

45 People rated this recipe

37,478
Related Recipes:
  • Alna se Bobotie met ‘n degie

  • “Sloppy Joe” Boepensies

  • Bielie van ‘n ‘Brekfis Bakkie’

  • Bobotie Pot Pasteitjies

  • Kerrie Bakkies

1 ui gekap
knoffel na smaak
6 med aartappels
600g stewing beef
1kg groenboontjies ~ gekerf
2 tubs knorr beef stock
swart peper na smaak

Ek het knoffel en uie gesmoor en toe my vleis saam gesit.
Voeg by 2 tubs knorr beef stock en swart peper.

Dan so bietjie opgetop met water en my stoompot sy werk laat doen.

Nou dat die vleis lekker  sag is voeg ek my gesnipperde groeboontjies en aartappels by.

Na dit reg is meng ek in n pakkie beef stew  poeier by .

Sout en peper na smaak. Laat bietjie prut,

Bedien met rys of stampmielies

Met dank aan Maritza Farham

Comment (1)

  1. posted by Collette on February 21, 2016

    Dankiw soek altyd lekker resepte

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!