Loader

Tag: bygeregte

Kerrie Hoender Slaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

300 g gaar hoenderborsies, in blokkies gesny ‘n halwe koppie seldery ‘n kwart koppie mayo 30 ml vars suurlemoensap 15 ml kerriepoeier vars gemaalde swartpeper na smaak Meng al die bestanddele baie goed. Plaas dit in n lugdigte houer en hou dit in die yskas vir tenminste 2 ure.

Read more

Groenbone Kasserol

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

1 blikkie sampioenroom sop 125 ml melk 5 ml soya sous 4 x 250 ml gekookte groenbone, in stukkies gesny Peper na smaak 1 blikkie franse uie Voorverhit die oond tot 180 grade. Meng die sop, melk, soya sous en die peper in n oondbak. Roer die bone en die ...

Read more

Boontjie en mielie slaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

2 x 250 ml mielie pitte 250 ml swart boontjies, afgespoel 2 Jalapeno rissies, fyn gesny n halwe avocado, in blokkies gesny n halwe groen soetrissie, fyn gekap n halwe rooi soetrissie, fyn gekap 30 ml rooi uie, fyn gekap 1 knoffelhuisie, fyn gekap 45 ml wit asyn 75 ml ...

Read more

Tabbouleh

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 koppie bulgar wheat 2 medium tamaties, grof gekap 2 groenuie, fyn gesny 2 x 250 ml vars pietersielie 250 ml vars ment 80 ml vars suurlemoensap 75 ml olyfolie sout na smaak Gooi die bulgar wheat in n bak en bedek dit met water. Week vir 1 uur teen ...

Read more

Asbrood

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Bestanddele: 750 ml bruismeel 25- ml witbroodmeel 10 ml bakpoeier 2.5 ml sout 500 ml karringmelk So gemaak: Meng droĂ« bestanddele en maak aan met karringmelk. Druk deeg plat (± 3 cm dik) op ‘n groot stuk aluminiumfoelie. Vou dig toe in foelie maar laat ruimte om te rys. Plaas ...

Read more