2 K Suiker
1 Eierwit
Knippie Sout
1t Vanielje
Gooi gelatien mengsel by suikermengsel en klop 20min met elektriese klitser op vinnige spoed.
Gooi uit op gesmeerde pan. Los In yskas vir 15 min.
Sny en rol in geroosterde klapper.
Recipe Types: Allerlei , Beesvleis , Beskuit , Biltong , Boerewors , Bottel en Bêre , Braai Bygeregte , Braaivleis , Bredies , Brood , Bygeregte , Bygeregte , Drankies , Eenpan Disse , Groente , Klein Koekies , Koeke en Terte , Kombuis Rate , Konfyt , Lamsvleis , Nageregte , Ontbyt , Pannekoek , Pasta Geregte , Pasteie , Pluimvee , Potjiekos , Slaai , Smere en Patee , Soetgoed , Sop , Souse en Marinade , Souttert , Tradisioneel , Varkvleis , Vetkoek en Poffertjies , Vis en Seekos , Voorgeregte , Wildsvleis
(3.5 / 5)
11 People rated this recipe
You must be logged in to post a comment.
posted by marina on January 13, 2015
Wonderlik om resepte te kan deel ek is mal oor die groot verskeidenheid resepte baie dankie