Marmite en cheddar muffins

2013-09-12
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4 / 5)

4 5 18
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

18 People rated this recipe

4,162
Related Recipes:
  • Kerrie Bakkies

  • Ham, Sampioen en Eier Bakkies

  • Basiese Wafels

  • Kaas Skons

  • Ingelegde eiers

lekker vinnig om te maak, my kinders verslint hulle:

1 koppie koekmeelmeel
2 tl bakpoeier
knypie sout
mespunt rooipeper

driekwart vol koppie volroom melk
1 en 1/2 koppies gerasperde kaas

4 tl vol marmite
halwe blok botter – 250g

in lekker groot bak , meng droe bestanddele saam. gooi kaas en melk by en meng mooi deur.
Skep lepelsvol in voorbereide muffinpan
bak vir 20-25 min by 180 g tot ligbruin… toets gereeld na 20 min.

in ‘n kastrol smelt die marmite saam en botter saam, bring tot kookpunt net voor jy muffins uit oond haal, gooi dit stadig oor muffins sodra hulle uit die oond kom..
.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!