Loader

Rys Slaai

2008-05-27
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.7 / 5)

3.7 5 28
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

28 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Baba-aartappelslaai met jogurt-suurroomsous

  • Beesfillet slaaipakkie

  • Boneslaai met koljander en amandel pesto

  • Kinder Kulslaai

  • Koel Komkommer Slaai

Bestanddele:
Koppie rou rys
7.5ml Kerrie poeier
2.5ml Mosterd poeier
5ml Basielie kruid
200ml Mayonaise
10ml Wit Asyn
5ml Worscester sous
20ml Goue stroop
Sout en Peper na smaak
1 Medium grote ui
1Groen rissie
1Rooi rissie
1Geel rissie
100g Gouda (opsioneel)

Metode:
Kook die rys in genoegsame water tot goed gaar. Spoel deeglik af en dreineer. Meng al die droë betanddele met die mayonaise, asyn worscester sous en goue stroop. Laat staan vir 15 minute. Sny die groen, geel en rooi rissies, asook die kaas op in +/- 1cm groot blokkies. Mens die rys, ui en rissies goed en gooi die Mayonaise mengsel by. Meng deeglik deur. Gooi kaas be en meng liggies. Plaas in die yskas vir 1 uur en dien dan op.

Recipe Type: Tags: , , , , , , Ingredients:

Comment (1)

  1. posted by Gerda du Plessis on November 18, 2016

    Dankie vir die nuttige wenke en slaai resepte

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!