Loader

Kapokaartappels met uie

2007-07-26
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Aartappel Koekies

  • Vars Aspersies

  • Gevulde, gebakte tamaties

  • Suurlemoen en Heuning Karamel Patats

  • Kool en Bully Beef Roerbraai

3 uie, fyn gekap
60ml botter
15 ml olyfolie
300 g aartappels, geskil
190 ml melk
sout
peper
n knippie neutmuskaat
grasuie vir versiering

Braai die uie in 30 ml botter en 15 ml olie tot goud bruin terwyl jy dit roer. Kook die aartappels in sout water en dreineer. Wag ‘n rukkie tot die aartappels ophou stoom en maak dit dan fyn. Kook die melk en 30 ml botter, sout en peper en die neutmuskaat. Voeg die aartappels en die uie by en meng dit goed. Strooi die grasuie bo-oor.

Recipe Type: Tags: , , , , , , Ingredients: , ,

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!