Loader

Tag: Afrikaanse Resepte

Fritatas

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Mini Fritatas 5 eiers, liggies geklits 1 kop cheddar kaas Sout en peper na smaak 1 k ander vulsel (salami.oorkiet vleis, bully beef, rooi worsies, rosa tamaties, soet rissies, ham, gebraaide spek, sampioene) *bietjie botter *bietjie ekstra kaas *rooipeper Voorverhit oond aan op 180°C Meng al die bestandele goed saam ...

Read more

Kaas en Uie Broodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Het sommer die broodjie vir middagete aanmekaar geslaan
 heerlik.. heerlik
 so spyt ek het nie sommer 2 gebak nie 3 koppies bruismeel pakkie wit uie soppoeier 500ml Karringmelk 1 kop gerasperde cheddar kaas 125ml volroom melk 2 eiers – liggies geklits knypie rooipeper maak jou oond lekker warm – 180°C ...

Read more

Hoender Pennie Pasta

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestandele: 2 x 500g pakke penne pasta 2 kg ontbeende hoerder bors filette in repies gensy 1 Green pepper in stukkies gesny 2 Groot uie grof gekap 10ml knoffel 1 klein blikkie tamatie puree 1 Groot pak swart sampioene 2 Koppies wit wyn 250ml room 10ml Pietersielie Parmesan kaas Olyf ...

Read more

Luukse Kaaskoek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Jy het nodig: 3 of 2 pakkies Marie beskuitjies gekrimmel met botter vir n kors 3 bakkies volroom Maaskaas (glade) 3 blikkies kondensmelk, 1l meadowland clasic room. Net te kry by Makro of cataring plekke, 1 kop suiker. So gemaak: Klits die room en suiker tot styf Meng die kondensmelk ...

Read more

Koper Kerrie Wortels

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

jy het nodig: 2 kg geelwortels 1 liter wit asyn 1 kop pitlose rosyne 1 teelepel kruienaaltjies 1 teelepel swartpeperkorrels 3 eetlepels mielieblom 3 eetlepels kerriepoeier 1 kg uie 4 kop suiker 1 eetlepel sout Skil die geelwortels en sny in dun skyfies. Bedek die skyfies met water en kook ...

Read more

Mieliepap tert poffertjies:

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

lekker so op sy eie , of ‘n lusmaker by die braaivleis.. 1 kop gaar dik stywe mielie pap – afgekoel (nie slappap of te styf nie) 1 kop koekmeelblom 3 t/lepels bakpoeier knypie mosterdpoeier knypie cayenne peper pakkie spek, opgkap en brosbruin gebraai ‘n eier 2 gerookte worsie – ...

Read more

Warm Gemengde Groente Bykos

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.6 / 5)

Bedien Gesin van 3 1/2 Pak Country Crop (Mcain werk goed) 1 x Blikkie suur room / (vars room gemeng met biki melk en mayonaise werk ook) Sout en peper na smaak 1 Eet lepel botter Plaas groente in n mikrogolfbare oondbak met deksel, gooi +- 200ml water in – ...

Read more

Koffiesoentjies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Bestabdele: 250 g sagte botter 185 ml versiersuiker, gesif 10 ml koffiepoeier 15 ml kookwater 500 ml koekmeel, gesif Vulsel: 50 g (œ slab) donkersjokolade, gesmelt Metode: Stel oond op 180 °C. 1. Room botter en versiersuiker tot liggeel. 2. Roer koffiepoeier en kookwater saam en giet by bottermengsel. Klits ...

Read more

Mosbolletjiebrood

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

  1 kg koekmeelblom 10 ml sout 40 g ( 4 pakkies) kits droĂ« gis 10 ml suiker 20 g anyssaad 60 g botter in klein blokkies gesny 600 ml warm melk 1 eiergeel, liggies geroer Smeer 3 klein broodpannetjies met botter. Sif meel, sout, gis en suiker saam in ...

Read more

Koeksisters

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Ek gebruik al die resep vir n redelik tyd, en is heerlik. Ek het die resep in twee dele gesit, siende dat die no 1 so 48 klein koeksister maak, en no 2, gebruik wanneer ek vir n Bazaar maak…. Koesisters 1 4 k meel 1tl sout 6 tl bakpoeier ...

Read more