Amandellekkers

2014-04-24
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

1,175
Related Recipes:
  • Katjiebotter en Klapper Fudge

  • Tuisgemaakte Turkse Lekkers

  • Nutella en Rice Krispies Blokkies

  • Bar One Fudge

  • Kampvuur Poeding

Amandellekkers(marsepein):

250g Gemaalde,soet amandels.
250g Versiersuiker.
1 eierwit.
amandelgeursel en rooswater(opsioneel).

Metode:
Meng amandels en versiersuiker.Klits eierwit styf maar nie droog nie.
Meng al die bestanddele saam om n stywe pasta te vorm.Knie tot dit mooi glad is.
Vorm balletjies so groot soos albasters,of maak miniatuurvrugte en verf hule me voedselkleursel.

*Kotie Hamman via Facebook Boerekos Kookengeniet*

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!