Brood en Botter Poeding

2008-07-06
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.1 / 5)

4.1 5 15
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

15 People rated this recipe

5,243
Related Recipes:
  • Wortel & Vanilla Sponspoeding

  • Koffie & Cream Malvapoeding

  • Kondensmelk Suurlemoen Yskastert

  • Traditionele Melksnysels

  • “Jam Donuts” – Oliebolle

12 snye korslose ou brood (minstens 2 dae oud)
botter/margarien
Appelkoos konfyt
1 Kop Klapper
1 Kop Rosyne
4 Eiers
250 ml Melk
250 ml Suiker

Metode
Smeer brood met botter en lekker dik met konfyt
Sny brood in driehoek vorms en pak in oondvaste bak.
Gooi ‘n handvol rosyne oor die gesmeerde brood.
Meng eiers, voeg suiker en melk by. Meng goed.
Gooi melk, klapper en eiermengsel oor brood en laat staan vir 30 min.
Bak in 180grade C vir 1 uur.

Bedien met room, en sprinkel bietjie kaneel oor voor bediening.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!